Mood

Bobby Van Jaarsveld

A polished, mainstream pop artist.

Tracks10

Vanaf 2007 - 2011 was Bobby deel van die Huisgenoot Skouspel wat jaarliks aangebied word by die Sun City Superbowl. In 2012 het Bobby deelgeneem aan die eerste Afrikaans is Groot Skouspel wat in Pretoria aangebied word. 28 000 Aanhangers het hierdie musiekskouspel bygewoon en daar word beraam dat die 2013 vertoning sal bygewoon word deur soveel as 63 000 aanhangers. Bobby was uitgenooi om op te tree by die 2010 en 2013 SAMA Toekennings wat jaarliks by die Sun City Superbowl gehou word. Hy het by menigte mede-kunstenaars en politieke hooggeplaasdes wat die funksie bygewoon het komplimente ontvang oor sy optrede. Bobby was in 2012, 2013, 2014, 2015 en 2016 deel van die grootste Afrikaanse konsert in die Suidelike Halfrond. Afrikaans is Groot, die konsert wat elke jaar in Pretoria en Kaapstad plaasvind. Bobby is weer genooi om deel te wees van die AIG 2017 konserte! Meer as 350,000 mense het al hierdie konserte bygewoon. Bobby het 5 albums uitgebring met verskeie goue, platinum en dubbel platinum toekennings. Na die wegholsukses van Liefing – Die Movie, het die vervaardigers die storielyn omskryf vir ‘n teaterproduksie. Die vertoning het uitverkoop en was ‘n reuse sukses met ‘n verstommende 38 000 kaartjies verkoop. Aanhangers het so ver as 1500 km gereis om die produksie te sien en dring daarop aan dat verdere vertonings geskeduleer moet word.

Bobby Van Jaarsveld

Get notified when Bobby Van Jaarsveld announces a show

Be the first to know.

Download on the App StoreGet it on Google Play
Music profile
energy
60
polish
80
commerciality
80
fashion
60
locality
70
nostalgia
40
queerness
0
age
50
Common questions
What kind of music does Bobby Van Jaarsveld play?+

Bobby Van Jaarsveld plays pop, singer-songwriter, south african pop. Vanaf 2007 - 2011 was Bobby deel van die Huisgenoot Skouspel wat jaarliks aangebied word by die Sun City Superbowl.

What are Bobby Van Jaarsveld live shows like?+

Bobby Van Jaarsveld's live sets are tight and well-rehearsed - mid-paced sets where the arrangements come through clearly.

How can I find out when Bobby Van Jaarsveld is playing?+

Follow Bobby Van Jaarsveld on Mood to get notified when new shows are added. Mood tracks their upcoming events across all supported cities.

    We use cookies to personalize your experience and analyze traffic. You can opt out at any time.