Ricus Nel
A homegrown, polished afrikaans artist.
Ricus Nel se talent en passie vir musiek het oor die afgelope paar jaar van hom ‘n huishoudelike naam in Suid-Afrikaanse musiek gemaak. Vingers wat ewe flink met ‘n pen as met ‘n hele rits musikale instrumente kan toor en sy growwe country-rock stem het dié sanger sommer gou by duisende musiekliefhebbers laat aanklank vind
What kind of music does Ricus Nel play?+
Ricus Nel plays afrikaans, country, country rock. Ricus Nel se talent en passie vir musiek het oor die afgelope paar jaar van hom ‘n huishoudelike naam in Suid-Afrikaanse musiek gemaak.
What are Ricus Nel live shows like?+
Ricus Nel's live sets are tight and well-rehearsed - mid-paced sets where the arrangements come through clearly.
How can I find out when Ricus Nel is playing?+
Follow Ricus Nel on Mood to get notified when new shows are added. Mood tracks their upcoming events across all supported cities.