Refentse
A polished afropop artist.
Refentse het begin naam maak in die Afrikaanse musiekbedryf na ‘n video van hom op sosiale media gelaai is, waar hy voor sy huis staan en sing het met ‘n kitaar. Die video gaan oornag viral en laat almal regop sit en vir meer vra. Eers wys Refentse hoe mooi hy ander mense se Afrikaanse treffers kan sing en sy debuut album wen ‘n SAMA toekenning vir Topverkoper van die Jaar! Dan verras hy verder deur sy eie liedjies te skryf wat die charts oorneem. Natuurlik is daar nou ‘n ry Goue- en Platinum Toekennings wat aan sy mure hang. Refentse was stil die afgelope tyd terwyl hy ‘n bondeltjie vreugde in die wêreld verwelkom het. Maar nou is hy volstoom terug en verwelkom vir “Nykie”. LUISTER NOU!
What kind of music does Refentse play?+
Refentse plays afropop, pop, singer-songwriter. Refentse het begin naam maak in die Afrikaanse musiekbedryf na ‘n video van hom op sosiale media gelaai is, waar hy voor sy huis staan en sing het met ‘n kitaar.
What are Refentse live shows like?+
Refentse's live sets are tight and well-rehearsed - mid-paced sets where the arrangements come through clearly.
How can I find out when Refentse is playing?+
Follow Refentse on Mood to get notified when new shows are added. Mood tracks their upcoming events across all supported cities.